Daaglikse Juwele - Behou Jou Kroon as 'n Dogter van die Koning

Daaglikse Juwele - Behou Jou Kroon as 'n Dogter van die Koning

7 Dae

Kyk 'n bietjie rond. Daar is altyd 'n juweel te vinde, te midde van die chaos. Daaglikse Juwele is 'n 7-dag oordenking wat jou uitnooi om jou kroon, as 'n dogter van die Koning, te behou. Kom saam met my op 'n skattejag om die alledaagse juwele te ontdek wat op gewone plekke weggesteek is.

Uitgewer

Baie dankie aan "Beautifully Designed" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://beautifullydesigned.com/

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi