Leesplan inligting

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag KenVoorbeeld

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken

DAG 2 VAN 7

Soos ons die eerste dag gesien het sal ons vind dat verwysings na persone die maklikste is om raak te sien wanneer ons ’n Bybelboek waarneem. Het jy met die lees van die eerste hoofstuk agtergekom wie, behalwe Paulus, meer as enigiemand anders genoem word? As jy dít ontdek, maak ‘n nota in die vers waar jy die persoon eerste vind en skryf neer alles wat jy raakgesien het oor hierdie persoon.


Toepassing: Is daar iets wat die Here jou vandag gewys het wat jy met iemand anders kan deel? Vra vir die Here vandag vir ‘n geleentheid om die Woord te deel met iemand wie dit benodig.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag Ken

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Je...

More

Ons wil graag Precept Ministries SA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid