Leesplan inligting

Lukas: Geroep Om Jesus Te VolgVoorbeeld

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

DAG 5 VAN 7

Lees Lukas 1:39-56. Gaan voort om alle verwysings na die hoofkarakters in hierdie hoofstuk by jou lyste wat jy reeds begin het by te voeg. 


Wat gebeur in hierdie teksverse? Maak ‘n nuwe nota en skryf dit neer.


Toepassing: Wat gaan aan in jou hart as jy dink aan Jesus? Maria kon nie anders as om te sing nie! Dink na aan die goeie nuus van Jesus en hoe dit jou lewe verander. Vra dan vir die Here om vir jou ‘n hart van lofsang te gee vir Hom. 

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Lukas: Geroep Om Jesus Te Volg

Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus wil volg, moet jy weet wie dit is wat jy volg, wat sy aard is, wat Hy geglo het en hoe Hy in h...

More

Ons wil graag Precept Ministries SA bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid