Leesplan inligting

Die Krag Van VisieVoorbeeld

The Power Of Vision

DAG 4 VAN 5

Die normale reaksie op pyn, lyding en probleme is om dit ten alle koste te vermy. 



Wanneer God 'n visie in jou lewe tot stand bring, is jy egter meer bereid om die behoeftes van 'n ander in jou hart toe te laat en selfs hul pyn persoonlik aan te voel.



Almal sien baie behoeftes om hulle, maar soms word daar 'n saadjie vir 'n visie geplant as jy die behoefte raaksien wat dan iets dieper in jou hart oplewer en wat blywende krag het. God roep jou vandag; sal jy daardie behoefte aangryp? Maak jou hart oop om God se visie vir jou lewe te ontdek.


Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

The Power Of Vision

Visie is die belangrikste faktor wat goeie leiers van uitstaande leiers onderskei. Verken die proses wat God gebruik om visie in die lewe van Christene te skep.

Ons wil "International Leadership Institute" bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://ILITeam.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid