Om Lief te Hê Soos Jesus

13 Dae

Hoe kan ons leer om te leef soos Jesus as ons nie eers liefhet soos Hy nie? Lees saam met Life.Church personeel en lewensmaats soos hulle die ondervindinge en Skrifgedeeltes deel wat hulle inspireer om voluit te leef en Lief te Hê Soos Jesus.

Uitgewer

Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi