Leesplan inligting
Die EvangeliesVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan
Hierdie leesplan, wat saamgestel en aangebied word deur die span by YouVersion.com, sal jou help om in dertig dae deur al vier Evangelies te lees. Kry 'n goeie begrip van Jesus se lewe en bediening in 'n kort tydjie.
Hierdie plan is geskep deur YouVersion.com