Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Spreuke

31 Dae
Hierdie leesplan laat jou een hoofstuk van Spreuke per dag lees. Die boek van Spreuke is gevul met wyshede wat deur generasies oorleef het en sal jou in paaie van geregtigheid lei.
Hierdie Leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com









