Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Trapklippe Na Shalom

12 Dae
In Judaïsme is die woord vrede — shalom — in die Hebreeuse woord shalem gegrond, wat "heel" of "voltooi" beteken. Ware shalom beteken dus dat verskillende partye doelbewus hul verskille eenkant toe skuif en ooreenkom om die goeie in die ander te sien, en dan nie slegs om langs mekaar te woon nie, maar tussen mekaar ter wille van 'n hoër doel. Hierdie leesplan verken 12 verskillende "trapklippe" wat ons kan lei om shalom in ons lewens te bereik.
Ons wil graag vir "International Fellowship of Christians and Jews" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: http://www.ShalomStudy.online
Verwante Leesplanne

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Die Teken van die Kruis

Tien Dae van Nadenke oor die Ons Vader-gebed

Deeper Into Scripture: A 21-Day Plan

Is God Besorg Oor Diskriminasie?

Jesus: Die Groot Hoëpriester — Die Jesus Is Groter Reeks

Die Hele Bybel In Minder as 2 Jaar
