Leesplan inligting

Die Reise Van Die VerbondsarkVoorbeeld

Die Reise Van Die Verbondsark

DAG 5 VAN 6

 27-33 n.C


Laat in die eerste eeu ná Christus skryf die skrywer aan die Hebreërs (die Joodse volk): “Maar Christus, wat opgetree het as Hoëpriester van die toekomstige weldade, het deur die groter en volmaakter tabernakel wat nie met hande gemaak is nie, dit wil sê, wat nie aan hierdie skepping behoort nie, ook nie met die bloed van bokke en kalwers nie, maar met sy eie bloed, een maal ingegaan in die heiligdom en ’n ewige verlossing teweeggebring” (Heb 9:11-12).

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Die Reise Van Die Verbondsark

Die verbondsark van die Here is by die voet van die berg Sinai gebou. Nadat die ark van die Here gebou en in die Allerheiligste staangemaak is, het die reise van die verbondsark begin. Die reise van die ark kan in twee d...

More

Ons bedank Raymond D. Lombard Ministries vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.raymondlombard.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid