Nie versaak nie: Ontdek die vryheid as seuns en dogters van 'n perfekte Vader

5 Dae

Louie Giglio, Pastoor en Stigter van Passion Movement, deel in hierdie 5-dae oordenking hoe om die karakter van God op `n lewensveranderende manier te verstaan - as `n volmaakte Vader wat wil hê jy moet in vryheid wandel, as Sy geliefde seun of dogter.

Uitgewer

Ons wil graag Lifeway Christian Resources bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://notforsakenbook.com/

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi