Weer Tuis: 'n Studie Van Die Verlore SeunVoorbeeld

Home Again: A Study Of The Prodigal Son

DAG 6 VAN 6

Lees die verhaal van die verlore seun van begin tot einde deur. Terwyl jy lees, neem tyd om na te dink oor alles wat jy die afgelope paar dae oor hierdie gelykenis geleer het.

Oorweeg:
Watter een idee sal jy van hierdie leesplan af wegneem?

Toepassing:
Neem 'n paar oomblikke in gebed en vra God om aan jou te openbaar wat Hy wil hê jy uit hierdie gelykenis moet leer.

Aangaande hierdie leesplan

Home Again: A Study Of The Prodigal Son

Hierdie 6-dag leesplan gebruik daaglikse Skrif, oordenkings en 'n kort film om te ontdek hoe ons die verhaal van die verlore seun op ons eie lewens kan toepas. Die video-opname bied die gelykenis in 'n moderne verhaal aan sodat lesers kan ontdek hoe Christus hulle sien, en dan deur hierdie begrip genoop voel om 'n lewe te lei wat aan Hom toegewy is.

More

Ons wil graag Life.Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church