KONING JESUS: 'n Paasoordenking deur Timothy Keller

9 Dae

New York Times se blitsverkoper outeur en bekende pastoor, Timothy Keller, deel met ons 'n reeks episodes uit die lewe van Jesus, soos vertel in die Bybelboek Markus. Deur die stories wat Paasfees voorafgegaan het, van nader te bekyk, bring hy nuwe insigte rakende die verhouding tussen ons lewens en die lewe van die Seun van God. KONING JESUS is nou in boekvorm en studiegids vir kleingroepe en word in boekwinkels verkoop.

Uitgewer

Boekuittreksels van Riverhead Books, 'n lid van Penguin Random House, Studiegids deur HarperCollins Christian Publishers. Besoek http://www.penguin.com/book/jesus-the-king-by-timothy-keller/9781594486661 of http://www.zondervan.com/jesus-the-king-study-guide vir meer inligting.

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi