Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ewige Verlosser

3 Dae
Laat toe dat ou Bybelse fondamente, wat in moderne aanbiddingsmusiek gevind word, jou lei tot 'n gevoel van gemeenskap met Jesus Christus, ons ewige Verlosser. Elke dag van hierdie kort video leesplan bied 'n lied en Skrifgedeelte as oordenking aan. Dis ideaal vir individue of nooi 'n groep vriende om dit saam met jou te doen.
Ons wil graag die aanbiddingspan by Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church
Verwante Leesplanne

Infinitum Gesin Advent, Week 3

Infinitum Gesin Advent, Week 4

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners

Die Skepping

Wat Is Vrygewigheid?
Hanteer Jou Gevoelens

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Sportnetwerk vir Professionele Voetbal se Leesplan

100 Beskrywings van God
