Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Geboortetoneel

4 Dae
Een van die vele Kersfeestradisies vir gesinne, is om 'n toneel op te stel wat die geboorte van Jesus uitbeeld. Gewoonlik is dit Maria, Josef, skaapwagters, skape en wyse manne rondom 'n babatjie in 'n krip. Dis 'n pragtige toneel om ons aan Jesus se geboorte te herinner. Ons kan egter die menslikheid van elkeen van die persone wat daardie nag teenwoordig was vergeet, omdat die toneel so oorbekend is.
Baie dankie aan Youth Commission International wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief:
http://yciclubs.com
Verwante Leesplanne

Herstel na Paasfees: 'n Leesplan om predikers te help rus

Begin die Lydenstyd in Jesus se Voetspore

Die Wonder Van Kersfees

Onbeskryflik: 'n 7-Dag Reis Oor God En Die Wetenskap

Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Oordenking vir Gesinne

Ewige Verlosser

Wat is Bybelse Geregtigheid?

Habakuk se Reis
