Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Familie-oordenking

Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Familie-oordenking

7 Dae

Dit wil voorkom of ons almal 'n lekker drukkie, werklike verbintenisse en iets nodig het om hier en nou met groot genot te kan vier. Ons bid dat hierdie Adventleesplan vir jou en jou gesin 'n geleentheid sal bied om weer bande met mekaar te smee, om te wete te kom van die ware Kersverhaal, en Jesus se geboorte met nuwe tradisies, stories rondom die etenstafel, slaaptydstories, en gesinsaktiwiteite te vier. Ons vertrou hierdie Kersfeesdrukkie gaan in die Adventtyd pragtige herinneringe na jou huis toe bring!

Uitgewer

Ons wil graag dankie sê vir Baker Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://www.bhpublishinggroup.com/25-days-of-the-christmas-story/

Oor Die Uitgewer