Dis nie veronderstel om so te wees nie: 'n 5-Dag Uitdaging deur Lysa Terkeurst

Dis nie veronderstel om so te wees nie: 'n 5-Dag Uitdaging deur Lysa Terkeurst

5 Dae

Sê jy ook partykeer vir jouself: "Dis nie hoe ek gedink het dit sou uitwerk nie"? Of dit nou 'n verhoudingskrisis is, of jy 'n geliefde verloor het, dit 'n onverklaarbare siekte is en of jy deur 'n moeilike lewensomstandigheid gaan, Lysa TerKeurst verstaan en nooi jou uit om hierdie 5-dag leesplan te doen. Saam sal ons leer waar teleurstellings vandaan kom en om die onverwagte krag te ontdek wat jy nodig het om moeilike tye op 'n bybelse manier aan te pak.

Uitgewer

Baie dankie aan HarperCollins wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://www.thomasnelson.com/p/its-not-supposed-to-be-this-way-book/

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi