Groepsdruk

Dag 1 van 7 • Vandag se leesstuk

Bybeldagboek
As die massas slegte dinge doen, omring jouself met minder mense. Dit is makliker gese as gedaan, ne? Groepsdruk kan 'n goeie ding wees, maar dit kan ook n slegte realiteit word. Min studente wil buitestanders en alleen wees, veral as dit hulle vriendskappe in gevaar stel. Enige vriend wat jou vra om iets op te gee waarin jy glo, is waarskynlik nie so 'n goeie vriend as wat jy dink nie. Om teen groepsdruk te wees is om die regte dinge in die lewe te doen, al is dit nie baie populer nie. Die sleutel om hierdie te oorkom is om jou waardes en perke te ken, voordat jy 'n moeilike situasie in die gesig staar. Dit is so moeilik om die regte keuses te maak as jy onder druk is. Is jy nuuskurig oor wat God se oor groepsdruk? Vind die week uit!