Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Hoop van Kersfees

10 Dae
Vir te veel mense het Kersfees 'n lang taaklysie geword wat hulle uitput en laat wens dat 26 Desember wil aanbreek. Met hierdie reeks boodskappe, wil pastoor Rick jou daaraan herinner hoekom jy Kersfees vier en hoekom dit nie net die manier hoe jy feestye vier verander nie, maar ook verandering sal bring vir die res van jou lewe.
Hierdie oordenking is deur Rick Warren © 2014. Alle regte voorbehou. Gebruik met toestemming.
Verwante Leesplanne

Die Geskenk

Boodskappe uit die Hemel: Luister na die Here in jou Daaglikse Lewe

Bid Met Verwondering Deur Kersfees

Moenie Moed Verloor nie Deur Jason Meyer

Kronologiese Bybel

Daaglikse Krag deur Craig Groeschel: Kos Vir Jou Siel

Die Karakters van Paasfees: Simon Petrus

Advent: Herontdek Kersfees in die Chaos

Woorde waarvolgens om te leef — Craig Groeschel
