Leesplan inligting

Liefde sonder vooroordeelVoorbeeld

Liefde sonder vooroordeel

DAG 27 VAN 27

Oordenkingsvrae:


Week 4


1. Jona is nie gelukkig oor die manier hoe die mense gereageer het nie. Hoekom dink jy is Jona ongelukkig omdat die mense tot inkeer gekom het en na die Here gedraai het? 


2. Hoe reageer ons somtyds soos Jona in Hoofstuk 4?


3. Watter les is Jona veronderstel om van die plant te leer (Jona 4:5-11)? Wat kan ons oor deernis leer uit hierdie verse? 


4. Jesus het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was. Watter gesindheid moet ons teenoor ongelowiges hê? 


5. Lys die wyses waarin God uitermate genadig is teenoor sondaars. Hoe was Hy genadig teenoor jou? 

Dag 26

Aangaande hierdie leesplan

Liefde sonder vooroordeel

Die boek van Jona is nie net 'n verhaal van 'n barmhartige God en 'n opstandige nasie nie, maar 'n barmhartige God en sy ongehoorsame kind. Mag jy bemoedig word soos jy hierdie kragtige verhaal van God se eindelose genad...

More

Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid