Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Infinitum Familie Advent, Week 1

5 Dae
Terwyl ons hierdie feestyd binnegaan met die bedoeling om God se hart te beleef, is ons vervul met 'n intense verwagting. Sluit by ons aan vir die volgende vier weke terwyl ons: Skoonheid Aanskou, Hindernisse Oorkom, Spasie Skep en Verras word deur God. Soos al die beste dinge van die lewe, is hierdie reis op sy beste wanneer dit saam met ander aangepak word — trek dus 'n vriend of twee nader, asook jou sin van verwondering en betree die Advent tydperk.
Ons wil Infinitum bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://infinitumlife.com/2022advent
Verwante Leesplanne

Tel die dae af tot by Kersfees

Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Oordenking vir Gesinne

Tony Evans verken versoening tussen rasse

Kanonies

Reis na die krip

Die Rol van die Kerk in Kulturele Botsings

Kinders se Adventhuis

Ewige Verlosser

Besittings
