Leesplan inligting

Waarheid OorwinVoorbeeld

Waarheid Oorwin

DAG 27 VAN 41

Oordenkingsvrae:


1. Hoekom is dit gevaarlik om te dink dat ons lewens oor óns gaan? 


2. Hoekom laat ons toe dat mislukkings ons onderkry? Hoe behoort 'n korrekte siening van ons identiteit die manier hoe ons ons mislukkings sien, te beïnvloed?


3. Hoe behoort 'n korrekte siening van ons identiteit die manier hoe ons ons suksesse sien, te beïnvloed? 


4. God roep ons om baie verskillende dinge te doen. Hoekom moet ons vertroue nie onsself gevind word nie? In wie moet ons ons vertroue vind? Hoe sal dit ons werk beïnvloed? 


5. Hoekom is dit belangrik om jouself te sien soos God jou sien? 

Dag 26Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Waarheid Oorwin

Glo jy leuens, in plaas van God se Waarheid? Voel jy dat jy nie voldoende is nie? Weerhou jou mislukkings in die verlede jou daarvan om die lewe wat God vir jou vandag gegee het, te geniet? In hierdie studie gaan ons bai...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly Afrikaans bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://www.liefgodgrootliks.wordpress.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid