Leesplan inligting

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se WaarheidVoorbeeld

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

DAG 6 VAN 41

Oordenkingsvrae:  


1. Watter aspekte van die toekoms maak jou bang? Hoekom moet ons nie oor die toekoms bekommerd wees nie? 


2. Daar gebeur elke dag skrikwekkende dinge. Watter waarhede moet ons vir onsself vertel om ons te help om nie bang te wees nie? 


3. Op watter maniere vrees ons mense meer as wat ons God vrees? Hoekom is dit gevaarlik? 


4. Hoekom kan alleenheid skrikwekkend wees? Hoe kan ons troos vind uit God se alomteenwoordigheid?


5. Ons almal streef om in beheer van ons lewens te wees. Hoe kan dit lei tot angs? Hoekom vertel God vir ons dat ons oor niks besorg moet wees nie? 

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Vrees en Angs - Leer om te Oorwin met God se Waarheid

Voel die lewe somtyds oorweldigend? Soek jy verligting van die vrees en angs? Ons gaan ontdek wat God in sy Woord sê oor vrees en angs. Ons sal leer hoe ons dit kan oorwin deur die krag van sy Woord. Deur na God te kyk o...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid