Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
My Asemteug

5 Dae
'n 5-dag YouVersion leesplan deur Louis Giglio. Het jy geweet dat jy gemaak is om in aanbidding te leef? Of jy nou God aanbid, of geld of verhoudings, jy aanbid elke dag iets of iemand. Die vraag is of jou aanbidding gewy word aan dit wat die meeste saak maak? As God is wie Hy sê Hy is, kan net Hy jou siel bevredig. Hierdie leesplan is 'n uitnodiging om te reageer op 'n God wat jou so lief het, dat Hy jou uitnooi om Hom te aanbid.
Baie dankie aan WaterBrook Nultnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://waterbrookmultnomah.com/
Verwante Leesplanne

Sosiale gesonde verstand in 'n Insta-wêreld

Woord van God Spreek, Deel 2

Gaan-Doen-Sê-Gee: Die Vryheid van Oorgawe Aan Jesus

Sportnetwerk vir Professionele Voetbal se Leesplan

Die Manifes vir Romantiese Afsprake

Hoe om 'n Naaste te wees

God and Me: Devotions From Time of Grace

Word Bevry
