My Asemteug

My Asemteug

5 Dae

'n 5-Dae YouVersion Oordenking deur Louis Giglio. Het jy geweet dat jy gemaak is om in aanbidding te leef? Of jy nou God aanbid, of geld of verhoudings, jy aanbid elke dag iets of iemand. Die vraag is of jou aanbidding spandeer word aan dit wat die meeste saak maak? As God is wie Hy sê Hy is, kan net Hy jou siel bevredig. Hierdie oordenking is 'n uitnodiging om te reageer op 'n God wat jou so lief het, dat Hy jou uitnooi om Hom te aanbid.

Baie dankie aan WaterBrook Nultnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://waterbrookmultnomah.com/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid