Psalms en Spreuke in 31 Dae

31 Dae

Psalms en Spreuke is vol van liedere, gedigte en geskrifte - uitdrukkings van ware aanbidding, verlange, wysheid, liefde, desperaatheid en waarheid. Hierdie leesplan sal jou deur Psalms en Spreuke lei in slegs 31 dae. Hier sal jy God ervaar en vertroosting, krag en bemoediging vind - die dinge waarna so baie mense smag.

Uitgewer

Hierdie plan is geskep deur YouVersion.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi