TITUS 2:6
TITUS 2:6-7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir die jonger mans sê hulle moet altyd weet hoe om reg te lewe. Jy self moet goeie dinge doen, sodat jy 'n voorbeeld kan wees vir hulle. Jy moet eerlik wees wanneer jy vir die mense leer, sodat hulle jou kan respekteer.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vermaan die jong manne net so om ingetoë te wees.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net so moet jy die jonger mans vermaan om hulle verstandig te gedra.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vermaan ook so die jonger mans om in alle opsigte verstandig op te tree.
Deel
Lees TITUS 2TITUS 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jongmanne vermaan eweneens om nugter te wees.
Deel
Lees TITUS 2