TITUS 2:13
TITUS 2:13 Bybel vir almal (ABA)
Ons doen dit terwyl ons wag en ons is bly dat ons seker kan weet dat ons Groot God en ons Redder, Jesus Christus, weer sal kom, Jesus Christus wat Koning is.
TITUS 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus
TITUS 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
terwyl ons uitsien na die gelukkige dag wat ons verwag. Op daardie dag sal die heerlikheid van ons grote God en Verlosser, Jesus Christus, verskyn.
TITUS 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
terwyl ons uitsien na die salige hoop en glansryke verskyning van ons groot God en Verlosser, Jesus •Christus
TITUS 2:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
terwyl julle daardie geseënde hoop verwag en die heerlike verskyning van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus