YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

TITUS 2:1

TITUS 2:1 Bybel vir almal (ABA)

Titus, jy moet vir die mense die dinge leer wat pas by die goeie dinge wat óns vir die mense geleer het.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MAAR spreek jy wat by die gesonde leer pas.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar jy moet verkondig wat in ooreenstemming is met die gesonde leer.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar jy, verkondig jy wat pas by die gesonde leer.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar spreek die dinge wat die gesonde leer word

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:1 Die Boodskap (DB)

Titus, gebruik elke kans wat jy het om die regte feite oor God aan ander bekend te maak.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël.

Deel
Lees TITUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's