YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:37

ROMEINE 8:37 Bybel vir almal (ABA)

God is lief vir ons, daarom wen ons altyd wanneer al hierdie slegte dinge met ons gebeur.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Bybel vir almal (ABA)

God is lief vir ons, daarom wen ons altyd wanneer al hierdie slegte dinge met ons gebeur.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar in dit alles is ons selfs meer as oorwinnaars deur Hom wat sy liefde aan ons bewys het.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nee, in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Die Boodskap (DB)

Al gebeur hierdie verskriklike dinge met ons, is ons nogtans oorwinnaars. Ons deel in Christus se reuse-oorwinning omdat Hy ons baie liefhet.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog is ons ten spyte van al hierdie dinge besig om ’n klinkende oorwinning te behaal – deur Christus wat sy liefde so duidelik aan ons bewys het.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:37

ROMEINE 8:37 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's