YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:33

ROMEINE 8:33 Bybel vir almal (ABA)

God het ons gekies om aan Hom te behoort. Nou kan niemand sê dat ons skuldig is nie, want God het ons vrygespreek.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie kan die uitverkorenes van God aankla? God self spreek hulle vry.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie sal die uitverkorenes van God aankla? God is die Een wat •vryspreek!

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie sal God se uitverkorenes enigiets beskuldig? Dit is God wat regverdig maak.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:33 Die Boodskap (DB)

Wie kan dit nou nog waag om ’n aanklag teen ons in te bring? Niemand nie! Ons is immers deur God self as sy kinders uitgekies. Boonop het Hy ons van al ons sondes vrygespreek.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie sal dit waag om ons aan te kla as God ons spesiaal uitgekies het? God is immers die Een wat ons vryspreek.

Deel
Lees ROMEINE 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's