YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:31

ROMEINE 8:31 Bybel vir almal (ABA)

Ons weet dit nou alles. Ons weet dat God by ons is, daarom is ons vir niemand bang nie.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat sal ons dan hiervan sê? As God vir ons is, wie kan teen ons wees?

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie kan teen ons wees?

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31 Die Boodskap (DB)

Wat is ons gevolgtrekking oor alles wat ons tot nou toe gesê het? Dít: God is aan ons kant. Wie sou dit dan nog waag om teen ons te wees?

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat sal ons dan van al hierdie wonderlike dinge sê? As God aan ons kant is, wie kan ooit téén ons wees?

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:31

ROMEINE 8:31 AFR83ROMEINE 8:31 AFR83ROMEINE 8:31 AFR83ROMEINE 8:31 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's