YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:25

ROMEINE 8:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar as ons hoop op dit wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Bybel vir almal (ABA)

Maar ons hoop dat daar iets met ons sal gebeur, iets wat nog nie gebeur het nie. Daarom hoop ons en hou ons aan om daarvoor te wag.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as ons hoop op wat ons nie sien nie, wag ons daarop met volharding.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar as ons hoop op dit wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons met geduld daarop.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Die Boodskap (DB)

Maar nou weet ons dat ’n nuwe lewe by God op ons wag, ook al kan ons dit nog nie sien nie. Daarom wag ons geduldig totdat dit aanbreek.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as jy dit nog nie het nie, sien jy gretig en volhardend daarna uit.

Deel
Lees ROMEINE 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's