YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:22

ROMEINE 8:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Bybel vir almal (ABA)

God het alles gemaak, en ons weet dat alles wat Hy gemaak het, nou swaarkry en sug soos 'n vrou wanneer sy 'n kind kry.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ons weet immers dat die ganse skepping tot nou toe saam met ons sug, ja, in geboortepyne verkeer.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want ons weet dat die hele skepping saam sug en saam in barensnood verkeer tot nou toe.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Die Boodskap (DB)

Intussen steun en kreun die ganse skepping tot vandag toe soos ’n vrou wat op die punt staan om geboorte te gee.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is soos iemand met geboortepyne.

Deel
Lees ROMEINE 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's