YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:19

ROMEINE 8:19 Bybel vir almal (ABA)

Want God het alles gemaak, en alles wag en hoop dat die dag sal kom wanneer God vir almal sal wys wie sy kinders is.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die skepping sien met gespanne verwagting daarna uit dat God bekend sal maak wie sy kinders is.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Met vurige verlange wag die skepping daarop dat die kinders van God openlik bekend gemaak sal word.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die ernstige verwagting van die skepsel wag op die verskyning van die kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:19 Die Boodskap (DB)

Die res van God se skepping sien ook baie uit na daardie groot dag wanneer Hy voor almal sal sê dat ons sy kinders is.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skepping smag na daardie dag wanneer God sy kinders openlik bekend sal stel.

Deel
Lees ROMEINE 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's