YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:14

ROMEINE 8:14 Bybel vir almal (ABA)

Want as die Heilige Gees mense se lewens regeer, dan is hulle kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:14 Die Boodskap (DB)

Almal wat hulle deur die Heilige Gees laat lei, is kinders van God. As julle hierdie keuse maak, is julle nie langer slawe van dinge soos angs en vrees nie.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want almal wat hulle laat lei deur die Gees van God – hulle is God se kinders.

Deel
Lees ROMEINE 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's