YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ROMEINE 8:12

ROMEINE 8:12 Bybel vir almal (ABA)

Vriende, ons moet reg lewe. Ons moenie die dinge doen wat mense self graag doen nie, dit is slegte dinge.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom dan, broers, staan ons onder 'n verpligting, maar nie teenoor ons sondige natuur om daarvolgens te lewe nie.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daarom dan, broers, het ons 'n verpligting – maar nie teenoor ons sondige aard, om daarvolgens te leef nie.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees nie, om na die vlees te lewe.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:12 Die Boodskap (DB)

My broers en susters, omdat die Heilige Gees in ons bly, mag ons nie langer in die sonde rondlê nie. Ons is dit aan Hom verskuldig.

Deel
Lees ROMEINE 8

ROMEINE 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom dan, my broers en susters, is dit noodsaaklik dat ons die druk van ons sondige natuur sal weerstaan en nie daarvolgens sal lewe nie.

Deel
Lees ROMEINE 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's