YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 78:72

PSALMS 78:72 Bybel vir almal (ABA)

Dawid het goed regeer oor hulle, hy was 'n wyse koning.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:72 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy het hulle opgepas na die opregtheid van sy hart en hulle gelei met die verstandige oorleg van sy hande.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:72 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het die volk met toewyding versorg en hulle met oorleg gelei.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:72 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dawid het hulle met 'n opregte hart opgepas; met die vaardigheid van sy hande het hy hulle gelei.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:72 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het hulle gevoed volgens die opregtheid van sy hart; en hulle gelei deur die vaardigheid van sy hande.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:72 Die Boodskap (DB)

Dawid was ’n goeie herder. Hy het hulle goed gelei en met liefde versorg.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:72 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het hulle met ’n opregte hart versorg en hulle met bekwame hande gelei.

Deel
Lees PSALMS 78
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's