YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 78:7

PSALMS 78:7 Bybel vir almal (ABA)

Hulle moet glo dat God hulle sal help. Hulle moenie vergeet wat Hy gedoen het nie en hulle moet doen wat Hy gesê het.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en hulle vertroue op God kan stel en die dade van God nie vergeet nie, maar sy gebooie kan bewaar

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sal hulle dan op God vertrou en nie vergeet wat Hy gedoen het nie, maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en sodat húlle weer hulle vertroue in God kan stel, God se dade nie vergeet nie en kan hou by sy bevele.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

sodat hulle op God kan hoop en die werke van God nie vergeet nie, maar sy gebooie bewaar.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:7 Die Boodskap (DB)

Niemand mag ooit vergeet wat God gedoen het nie. So sal hulle leer om ook op God te vertrou. Hulle sal doen wat Hy sê.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sal hulle op God kan hoop, die werke van God nie vergeet nie, maar sy bevele gehoorsaam

Deel
Lees PSALMS 78
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's