PSALMS 78:67-68
PSALMS 78:67-68 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die geslag van Josef verwerp en teen die stam Efraim gekies. Hy het die stam Juda verkies, Sionsberg wat Hy liefhet.
PSALMS 78:67-68 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die tempel gelos wat by die Josef-stam was, Hy het nie weer die Efraim-stam gekies nie. Hy het die Juda-stam gekies, die Sionsberg waarvoor Hy lief geword het.
PSALMS 78:67-68 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het die tent van Josef verwerp, en die stam van Efraim het Hy nie uitverkies nie, maar die stam van Juda uitverkies, die berg Sion wat Hy liefhet.
PSALMS 78:67-68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die tent van Josef verwerp en die stam van Efraim nie gekies nie. Maar Hy het die stam van Juda gekies, die berg Sion wat Hy liefhet.
PSALMS 78:67-68 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verder het hy die tabernakel van Josef geweier en die stam van Efraim nie uitverkies nie. Maar hy het die stam van Juda gekies, die berg Sion wat hy liefgehad het.