PSALMS 78:64
PSALMS 78:64 Bybel vir almal (ABA)
Hulle priesters het in die oorlog gesterf, en daar was nie tyd vir die weduwees om te rou nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:64 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle priesters het deur die swaard geval, en hulle weduwees het nie geween nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:64 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priesters het deur die swaard gesterf, die weduwees het nie kans gekry om hulle mans te begrawe nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:64 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle priesters het deur die swaard geval en hulle weduwees kon nie rou nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:64 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle priesters het deur die swaard geval; en hulle weduwees het nie geklaag nie.
Deel
Lees PSALMS 78