PSALMS 78:63
PSALMS 78:63 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vuur het hulle jongmanne verteer, en hulle jongedogters is nie geprys nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:63 Bybel vir almal (ABA)
Hulle jongmanne het verbrand, en daar was niemand met wie hulle jongmeisies kon trou nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:63 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die jongmanne het in die vuur omgekom: daar is nie meer huweliksliedere vir die jongmeisies gesing nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:63 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle jong manne is deur vuur verteer, en hulle jongmeisies is nie met liedere geprys nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:63 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vuur het hulle jongmanne verteer; en hulle meisies is nie aan die huwelik gegee nie.
Deel
Lees PSALMS 78