PSALMS 78:60
PSALMS 78:60 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die tempel in Silo gelos, die plek waar Hy tussen mense gewoon het.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:60 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het die tabernakel in Silo prysgegee, die tent wat Hy opgeslaan het onder die mense.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:60 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die tabernakel in Silo verwoes, die tent waarin Hy onder die mense gewoon het.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:60 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die tabernakel by Silo prysgegee, die tent waarin Hy tussen mense gewoon het.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:60 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat hy die tabernakel van Silo, die tent wat hy onder die mense opgerig het, verlaat het
Deel
Lees PSALMS 78