YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 78:6

PSALMS 78:6 Bybel vir almal (ABA)

Elke volgende geslag moet weet wat die Here wil hê, elke kind wat gebore sal word, en hulle moet dit ook vir hulle kinders leer.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat die volgende geslag dit kan weet, die kinders wat gebore word, dat hulle kan opstaan en vertel aan hulle kinders

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat die volgende geslag dit sal weet, die kinders wat nog gebore moet word, sal opstaan en dit aan hulle kinders vertel

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sodat die komende geslag hulle kan ken, ja, die kinders wat gebore moet word; wie moet opstaan en dit aan hulle kinders verkondig

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:6 Die Boodskap (DB)

Almal moet die kans kry om te hoor dat hulle in God moet glo. Ook ons kinders en kleinkinders moet daarvan kennis neem.

Deel
Lees PSALMS 78

PSALMS 78:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sodat die volgende geslag dit kan ken, en selfs die ongebore kinders weer húlle kinders kan leer.

Deel
Lees PSALMS 78
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's