PSALMS 78:51
PSALMS 78:51 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het al die eersgeborenes van die Egiptenaars getref, die eerstelinge in die wonings van Gam.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:51 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die oudste seun van elke familie van die Egiptenaars laat sterf in Egipte, in die woonplek van die nageslag van Gam.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:51 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het al die eersgeborenes in Egipte getref, die eerstelinge van hul krag in die tente van Gam.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:51 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het elke •eersgeborene in Egipte getref, die eerstelinge van hulle manlike krag in die tente van Gam.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:51 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En al die eersgeborenes in Egipte verslaan; die hoof van hulle sterkte in die tente van Gam
Deel
Lees PSALMS 78