PSALMS 78:47
PSALMS 78:47 Bybel vir almal (ABA)
Hy het hael gestuur om hulle wingerde stukkend te slaan en Hy het ryp gestuur om hulle vyebome te laat doodgaan.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het hulle wingerdstok deur die hael doodgemaak en hulle wildevyeboom deur ryp.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hulle wingerde deur die hael laat wegslaan, hulle wildevyebome laat versuip
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het hulle wingerdstokke deur hael vernietig, en hulle wildevyebome deur 'n verwoestende vloed.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het hulle wingerde met hael vernietig en hulle wildevyebome met ryp.
Deel
Lees PSALMS 78