PSALMS 78:41
PSALMS 78:41 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het God elke maal weer getoets, hulle het die Heilige God van Israel hartseer gemaak.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle het God opnuut versoek en die Heilige van Israel gekrenk.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Oor en oor het hulle God getart en het hulle optrede die Heilige van Israel gegrief.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het God weer uitgedaag, en die •Heilige van Israel gekrenk.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ja, hulle het omgedraai en God versoek, en die Heilige van Israel beperk.
Deel
Lees PSALMS 78