PSALMS 78:32
PSALMS 78:32 Bybel vir almal (ABA)
God het dit alles gedoen, maar hulle het aangehou om sonde te doen, hulle het nie geglo dat dit Hý is wat die wonderwerke gedoen het nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ondanks dit alles het hulle verder gesondig en nie aan sy wonders geglo nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog het hulle bly sondig en sy wonderdade het vir hulle niks gesê nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ten spyte hiervan het hulle steeds gesondig en nie aan sy wonders geglo nie.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir dit alles het hulle nog gesondig en nie geglo oor sy wonderdade nie.
Deel
Lees PSALMS 78