PSALMS 78:24
PSALMS 78:24 Bybel vir almal (ABA)
Hy het manna op hulle laat reën sodat hulle dit kon eet. Hy het vir hulle brood uit die hemel gegee.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy het manna op hulle laat reën om te eet en koring van die hemel aan hulle gegee.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het manna op hulle laat reën, uit die hemel kos aan hulle gegee om te eet.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het manna om te eet op hulle laat reën, koring van die hemel het Hy aan hulle gegee
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het manna op hulle laat reën om te eet en hulle van die hemelkorrel gegee.
Deel
Lees PSALMS 78