PSALMS 78:2
PSALMS 78:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
want ek wil julle onderrig met ’n psalm. Ek wil julle lesse leer uit die verlede.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil dit doen soos wyse mense dit doen, ek wil praat oor dinge waarvan julle nie weet nie, dinge wat lank gelede gebeur het.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek gaan 'n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek gaan my mond oopmaak vir 'n spreuk, ek gaan raaisels uit die verlede na vore haal.
Deel
Lees PSALMS 78