PSALMS 78:19
PSALMS 78:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
en God uitgedaag het: “Kan God hier in die woestyn kos gee?
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:19 Die Boodskap (DB)
Soos bedorwe kinders het hulle gesê: “Hoekom dek God nie vir ons ’n feesmaal hier in die woestyn nie?
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:19 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het teen God gepraat, hulle het gevra: “Kan God in die woestyn vir ons kos gee om te eet?
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God 'n tafel kan dek in die woestyn?
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het hulle teen God uitgespreek; hulle het gesê: “Kan God 'n tafel dek in die woestyn?
Deel
Lees PSALMS 78